News
BABA Mogamat Imaad Shamar, wat Saterdag soos mis voor die son verdwyn het uit die besige Middestad Mall in Bellville, is ...
’N MAN van Calvinia in die Noord-Kaap is lewenslank tronk toe gepos ná hy sy vrou vermoor en daarna in ’n vlak graf begrawe ...
elite polisie-eenheid se unit van ernstige korrupsie, wat in George gebaseer is, aangekeer. Lt.kol. Siyabulela Vukubi, ’n Valke-woordvoerder, het gesê: “Daar is berig dat ’n speurkonstabel, wat ...
DIE ANC het nou weer ’n mayor in die Cederberg-munisipaliteit. Dit volg nadat die vorige mayor, dr. Ruben Richards, van ...
TWEE mense is gister in afsonderlike voorvalle in Mitchells Plain doodgeskiet. Die eerste skietvoorval het omstreeks 14:30 op ...
SES mans is in hegtenis geneem nadat ’n tiener (16) doodgesteek en ’n off-duty cop beseer gelaat is. Die dramatiese gebeure het binne slegs 10 minute van mekaar afgespeel, wat die plaaslike polisie ge ...
DIE Canal Walk-sentrum in Kaapstad is oor die naweek in ’n boks-kryt omskep toe ’n bakleiery uitgebreek het. Die voorval het ...
DIE Kimberley-polisie het 16 mans wat onwettig in die land is, in hegtenis geneem. Die mans wat agter talies is, is tussen die ouderdomme van 21 en 44-jaar oud. Sers. Merapelo Pilane, ’n ...
DIE ontvoering van ’n nege dae oue baba in Bellville het Kaapstad tot in sy fondamente geruk. Die laaste keer dat die ...
PAARL. — Hawkers in die middedorp hier is ontevrede oor die Drakenstein-munisipaliteit se planne om hulle tot langs die Bergrivier te verskuif. Die munisipaliteit sou laas maand die handelaars wat nog ...
DIE Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI) moes Woensdag drie mense gered toe hulle skiboot omgeslaan het tydens ’n visvang-kompetisie. Die voorval het die betrokke oggend net na 06:00 plaasgevind by ...
’N VERWOESTENDE vloed in Mthatha in die Oos-Kaap het reeds 90 lewens geëis nadat swaar reënval en sneeu tot vernietigende blitsvloede gelei het. Teen Saterdag was die dodetal 86. Volgens inligting het ...
Some results have been hidden because they may be inaccessible to you
Show inaccessible results