Die volgende blitsren is Saterdag op die Interlagos-baan in São Paulo, waar die Brasiliaanse Grand Prix die naweek beslis word.
Argentinië se voorkeurskakelpaar van Gonzalo García en Tomás Albornoz sal weens beserings nie vir hul Britse toer vandeesmaand beskikbaar wees nie, sê die Argentynse Rugbyunie.
Vir Laura Wolvaardt, kaptein van die Protea-vrouekrieketspan, is dit “frustrerend” dat sy en haar spanmaats wéér in ’n eindstryd verloor het omdat sy voel hulle speel goeie krieket.
Die moord op Armand Swart het die polisie op die spoor van ’n misdaadsindikaat geplaas wat die polisie geïnfiltreer het. Die sindikate het ook ’n nuwe modus operandi ontwikkel waarvolgens hulle polisi ...
Stefan Smit is op 2 Junie 2019 drie keer deur rowers geskiet waar hy aan die etenstafel gesit het op sy plaas Louiesenhof, buite Stellenbosch.
In haar getuienis Dinsdag het Boshielo, nes Cassel Mathale, haar mede-adjunkminister van polisie, beweer dat sy op sosiale media uitgevind het van die ontbinding van die taakspan.
David Beckham, een van Brittanje se mees gevierde sokkerspelers, is Dinsdag by die Windsor-kasteel deur koning Charles tot ridder geslaan.
Die Gautengse departement van onderwys waarsku ouers teen ’n bedrieër wat geld vra om kinders in ’n openbare skool te plaas, en intussen soek AfriForum antwoorde oor die probleme met die aanlyn plasin ...
Luister hier, boekwurms! ‘Boytjie’ deur Johnny Davids is die luisterboek vir November, eksklusief vir Netwerk24-intekenare. Die luisterboek wys goue drade van God se genade deur Johnny se lewe. Moenie ...
Frédéric Chopin het “Etüde E-Dur” in 1832 gekomponeer. In daardie stadium was hy nie baie gesond nie, vandaar dalk die hartroerende note in die werk.
Pornografie waarin mense gewurg of hul suurstoftoevoer afgesny word, sal eersdaags onwettig wees in Brittanje.
Kwinana se ontevredenheid kom nadat haar saak Dinsdag in die landdroshof in Oos-Londen tot volgende jaar uitgestel is.