Sedert 2019 is die opening al in Mitchells Plain, Genadendal in die Overberg, in Velddrif aan die Weskus en die Paarl in die Kaapse Wynland gehou.
Die heraanstelling van Mosotho Moepya as voorsitter van die Verkiesingskommissie (OVK) en ander nuwe lede kom te midde van beduidende uitdagings.
Die Verkiesingskommissie (OVK) staan reg om op die eerste Woensdag in November 2026 ’n munisipale verkiesing te hou, maar sal hom aanpas by watter datum ook al die regering op besluit.
Marié La Cock, DA-raadslid in die Ngwathe-munisipaliteit, sê die afwesigheid van behoorlike tekens maak dit toenemend moeilik vir motoriste en voetgangers om veilig te beweeg, veral tydens spitsverkee ...
Die Steyns het ’n kunstige, ruim plaashuis en pragtige tuin waarin bokkies vrolik rondspring en kinderspeelgoed rondlê. Dit spreek van liefde, sorg en vrede.
Die ma wat haar dogters glo vir seks uitverhuur het, onder andere aan ’n prokureur wat die een meisie na bewering wou “koop”, wil hê haar huidige regsverteenwoordiger moet homself van die saak onttrek ...
Ten minste bewéég die Afrikaner nou, al weet ons nie waarheen nie. Ons geniet Amerikaanse erkenning. Ons is nie meer net níks nie, skryf Dan Roodt.
Luister hier, boekwurms! ‘Boytjie’ deur Johnny Davids is die luisterboek vir November, eksklusief vir Netwerk24-intekenare. Die luisterboek wys goue drade van God se genade deur Johnny se lewe. Moenie ...
Suid-Afrika se vrouespan het in die pas afgelope Wêreldbeker-toernooi in eendagkrieket vir die eerste keer die eindstryd gehaal.
Luister hier, boekwurms! ‘Boytjie’ deur Johnny Davids is die luisterboek vir November, eksklusief vir Netwerk24-intekenare. Die luisterboek wys goue drade van God se genade deur Johnny se lewe. Moenie ...
’n Groot sinkgat het op 27 Oktober ontstaan in ’n erf in Lyttelton Manor, Centurion, vermoedelik weens ’n gebarste rioolpyp.
Die Kaapstad-metro het in die eerste 20 dae van Oktober meer as 40 voorvalle aangeteken waar vuurwerke onwettig afgevuur is.
Some results have been hidden because they may be inaccessible to you
Show inaccessible results