Sedert 2019 is die opening al in Mitchells Plain, Genadendal in die Overberg, in Velddrif aan die Weskus en die Paarl in die Kaapse Wynland gehou.
Die heraanstelling van Mosotho Moepya as voorsitter van die Verkiesingskommissie (OVK) en ander nuwe lede kom te midde van beduidende uitdagings.
Die Verkiesingskommissie (OVK) staan reg om op die eerste Woensdag in November 2026 ’n munisipale verkiesing te hou, maar sal hom aanpas by watter datum ook al die regering op besluit.
Marié La Cock, DA-raadslid in die Ngwathe-munisipaliteit, sê die afwesigheid van behoorlike tekens maak dit toenemend moeilik vir motoriste en voetgangers om veilig te beweeg, veral tydens spitsverkee ...
Luister hier, boekwurms! ‘Boytjie’ deur Johnny Davids is die luisterboek vir November, eksklusief vir Netwerk24-intekenare. Die luisterboek wys goue drade van God se genade deur Johnny se lewe. Moenie ...
Die Kaapstad-metro het in die eerste 20 dae van Oktober meer as 40 voorvalle aangeteken waar vuurwerke onwettig afgevuur is.
Die Oos-Kaapse direkteur van openbare vervolging het beslis dat Gcinisiko Dandala (67) vervolg moet word vir die moord op Bathandwa Ndondo wat op 24 September 1985 vermoor is.
Luister hier, boekwurms! ‘Boytjie’ deur Johnny Davids is die luisterboek vir November, eksklusief vir Netwerk24-intekenare. Die luisterboek wys goue drade van God se genade de ...
Some results have been hidden because they may be inaccessible to you
Show inaccessible results