News
’N MAN van Calvinia in die Noord-Kaap is lewenslank tronk toe gepos ná hy sy vrou vermoor en daarna in ’n vlak graf begrawe ...
TWEE mense is gister in afsonderlike voorvalle in Mitchells Plain doodgeskiet. Die eerste skietvoorval het omstreeks 14:30 op ...
DIE Canal Walk-sentrum in Kaapstad is oor die naweek in ’n boks-kryt omskep toe ’n bakleiery uitgebreek het. Die voorval het ...
DIE ANC het nou weer ’n mayor in die Cederberg-munisipaliteit. Dit volg nadat die vorige mayor, dr. Ruben Richards, van ...
SES mans is in hegtenis geneem nadat ’n tiener (16) doodgesteek en ’n off-duty cop beseer gelaat is. Die dramatiese gebeure het binne slegs 10 minute van mekaar afgespeel, wat die plaaslike polisie ge ...
DIE ontvoering van ’n nege dae oue baba in Bellville het Kaapstad tot in sy fondamente geruk. Die laaste keer dat die ...
DIE Kimberley-polisie het 16 mans wat onwettig in die land is, in hegtenis geneem. Die mans wat agter talies is, is tussen die ouderdomme van 21 en 44-jaar oud. Sers. Merapelo Pilane, ’n ...
elite polisie-eenheid se unit van ernstige korrupsie, wat in George gebaseer is, aangekeer. Lt.kol. Siyabulela Vukubi, ’n Valke-woordvoerder, het gesê: “Daar is berig dat ’n speurkonstabel, wat ...
DIE Kaapstad se Stadsraad het nou vier groot planne goedgekeur wat gaan sorg dat byna 800 mense plekke kry om hulle goedjies ...
UPINGTON – In ’n poging om onwettige aktiwiteite soos dwelmhandel en geweldmisdaad te bekamp, het die polisielede saam met ...
’N GROOT soektog is aan die gang nadat ’n 22-jarige Rhodesuniversiteit-student vroeg Vrydagoggend verdwyn het terwyl hy saam ...
SEWE volwasse mans is vroegoggend in ’n skokkende massa-aanval in Gugulethu doodgeskiet. Die tragiese voorval het in die ...
Some results have been hidden because they may be inaccessible to you
Show inaccessible results