Die volgende blitsren is Saterdag op die Interlagos-baan in São Paulo, waar die Brasiliaanse Grand Prix die naweek beslis word.
Argentinië se voorkeurskakelpaar van Gonzalo García en Tomás Albornoz sal weens beserings nie vir hul Britse toer vandeesmaand beskikbaar wees nie, sê die Argentynse Rugbyunie.
David Beckham, een van Brittanje se mees gevierde sokkerspelers, is Dinsdag by die Windsor-kasteel deur koning Charles tot ridder geslaan.
Vir Laura Wolvaardt, kaptein van die Protea-vrouekrieketspan, is dit “frustrerend” dat sy en haar spanmaats wéér in ’n eindstryd verloor het omdat sy voel hulle speel goeie krieket.
In haar getuienis Dinsdag het Boshielo, nes Cassel Mathale, haar mede-adjunkminister van polisie, beweer dat sy op sosiale media uitgevind het van die ontbinding van die taakspan.
Frédéric Chopin het “Etüde E-Dur” in 1832 gekomponeer. In daardie stadium was hy nie baie gesond nie, vandaar dalk die hartroerende note in die werk.
Stefan Smit is op 2 Junie 2019 drie keer deur rowers geskiet waar hy aan die etenstafel gesit het op sy plaas Louiesenhof, buite Stellenbosch.
Ses manstudente van die Universiteit van die Vrystaat (UV) wat daarvan beskuldig word dat hulle ’n petrolbom na ’n kampusingang gegooi het, het Dinsdag weer op aanklag van openbare geweld in die landd ...
’n Gebrek aan mannekrag en behoorlike ondersteuningspersoneel is die groot rede waarom Bafana Bafana byna weens ’n administratiewe fout sy plek in die Wêreldbeker (WB)-toernooi in 2026 in Noord-Amerik ...
Dorpe op die eiland Cebu is oorstroom, terwyl motors, vragmotors en selfs massiewe skeepshouers deur die modderige watermassa meegesleur is.
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luister ...
Dick Cheney, wat een van die magtigste visepresidente in die Amerikaanse geskiedenis geword het as George W. Bush se steunpilaar tydens die 9/11-terreuraanvalle en rampspoedige oorloë in Afganistan en ...